advertisement
Question
Posted by: faeza | 2012/02/26

gedurig pyn

ek is 38 kry gedurig inflammasie in my spiere my ruggraat by die skouers is sommige kere so seer dat ek nie daar aan raak nie my linker blad voel of da n mes in draai die regte skouer pyn
raak die arm lam as of daar gewigte daar aan hang ek is die coxflam 15g 1 soggens

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Faeza

Vra jou dokter vir 'n voorskrif vir Trepiline 10mg saans om te help met die pyn. 'n Kursus spierverslappers met fisioterapie sal ook voordelig wees om die spierspasma te breek. Jou dokter sal die nodige medikasie kan voorskryf en jou na 'n fisioterapeut kan verwys. Probeer oefening soos swem om jou spiere te kondisioneer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement