advertisement
Question
Posted by: Fanie | 2010/09/20

Gebruik van medikasie

Die volgende is by my gediagnoseer: Asthma, KOLS, Hiatus Hernia, Hoe bloeddruk (heeltemal onder beheer met medikasie) hoe kolestrol (ook onder beheer) en hooikoors. Ek gebruik die volgende medikasie:
VMV Adco-Simvastatin 40mg
Zartan 100mg
Ipvent-40 INH 300 Dos 40 ug
Budeflam HFA 300 Dos 200 mcg
Venteze CFC Free 200 Dos 100 ug
Kronies Altosec 20mg
Inflanaze 50''
Foratec DP INH Caps 12 mcg
Vraag 1: Wat is die beste tye om die verskillende medikasie te gebruik en watter medikasie kan saam geneem word sonder nadelige effek, ek wil graag die beste voordeel uit die medikasie kry.
Vraag 2: Is daar alternatiewe wat beter resultate sou gee
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Fanie

Ongelukkig is ek nie in 'n posisie om aan jou medikasie te verander nie. Die produkte waarop jy is, is onder geen omstandighede swak nie, en tensy jou kondisies vererger stel ek voor jy verander nie daaraan sonder die advies van jou dokter nie.

Algemene advies: Neem die Simvastatin saans en probeer om die zartan op dieselfde tyd elke dag te drink

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Annette | 2016/04/11

EK LY AAN DEPRESSIE , IS OP MEDIKASIE MOLOPAXIN, URBANOL EN TALOMIL. 5 MNDE VOEL NOG STEEDS. BAIE ANGSTIG EN LUSTELOOS. HELP ASB

Reply to Annette
Posted by: pharmacist | 2010/09/21

Hi Fanie

Ongelukkig is ek nie in 'n posisie om aan jou medikasie te verander nie. Die produkte waarop jy is, is onder geen omstandighede swak nie, en tensy jou kondisies vererger stel ek voor jy verander nie daaraan sonder die advies van jou dokter nie.

Algemene advies: Neem die Simvastatin saans en probeer om die zartan op dieselfde tyd elke dag te drink

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement