advertisement
Question
Posted by: tessa | 2010/03/27

gebruik van med of langtermyn

Ek 45 j voulik, gebruik die vlg medikasie
cumbalta 50 mg depressie
cozaar 100mg bloeddrik
avator vir cholstrol 20mg
lamivtin vir eplilepsie 100mg
stilnox12mg om te slaap
ek kry erge anxiety wat kan ek doen dit laat my lam ek kannie eers gaan werk , of uit die bed kom nie
wat is die lagtermyn effek op die boonste med op die res van my ligaamn (lantermyn dit is vir my belangrik)
Dankie
Tesssa

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tessa
Praat asb met jou dokter - hulle moet dalk jou medikasie aanpas want duidelik werk die huidige doserings/kombinasie nie goed genoeg nie. Al die middels wat jy gebruik kan newe-effekte hê maar is veilig om langtermyn te gebruik. Die newe effekte sal aangedui wees op die "package inserts". Onthou net dat mens nooit al die newe- effekte sal ervaar nie, maar hulle moet alle moontlike newe effekte noem wat dalk kan gebeur.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/28

Hallo Tessa
Praat asb met jou dokter - hulle moet dalk jou medikasie aanpas want duidelik werk die huidige doserings/kombinasie nie goed genoeg nie. Al die middels wat jy gebruik kan newe-effekte hê maar is veilig om langtermyn te gebruik. Die newe effekte sal aangedui wees op die "package inserts". Onthou net dat mens nooit al die newe- effekte sal ervaar nie, maar hulle moet alle moontlike newe effekte noem wat dalk kan gebeur.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement