advertisement
Question
Posted by: TJ | 2009/01/19

GEBREEKTE HEUP

By my het ' n goed versorgde kat aangekom. Dit lyk asof sy heup dalk gebreek kan wees (hy het moontlik voor ' n voertuig te lande gekom, want oral op sy gesig was stukkende plekke). Aan die linkerkant staan ' n groot knop en hy trap amper niks op sy voet nie. Dit hang maar net langs die kant. Is daar enige iets wat ek daaraan kan doen? Ek weet ek moet hom veearts toe vat, maar wul net graag weet wat daaraan gedoen kan word. Sal bly wees as ek so spoedig moonlik aantwoorde kan kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo TJ

Na jou veearts x-strale geneem het behoort hy jou meer inligting te kan gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: CW | 2009/02/13

My miniatuur doberma tefie het skielik begin braak- wit/geel vloeistof wat baie lymerig is.

Reply to CW
Posted by: Chivaz' s mom | 2009/01/27

sweeeeeet.....

Reply to Chivaz&#39 s mom
Posted by: TJ | 2009/01/26

Ek wil net aan almal die nuus meedeel dat ek die kat wat ek nou Guss noem veearts toe gevat het. Sy heup is uit potjie en dit moet geopereer word of hy moet uitgesit word. Ek kon dit nie oor my hart kry om hom te laat uitsit nie en het die operasie gevat. Dit word mô re oggend gedoen. Ek is bly vir hom, maar nie vir myself nie, want my salaris is daarmee heen. Sal julle op hoogte hou van my nuwe seuntjie.

Reply to TJ
Posted by: J | 2009/01/20

TJ, I agree with you here, in this day and age things are crazy and very exspensive irrespective of where you stay. Hope the cat gets better soon,

Reply to J
Posted by: Doortjie | 2009/01/20

My baba katjie van 2 maande nies aanmekaar sy ogies ook baie draderig. Ek was dit gereeld met ' n nat watte. Soms is dit heel toegeplak. Kan dit wees dat die lugversorger met haar nies te doen het of kan dit ' n allegie soos hooikoors wees? Wat kan ek omtrent haar ogies doen?

Reply to Doortjie
Posted by: TJ | 2009/01/20

Dankie Chill. Ek waardeer jou antwoord. Hy is te aan die gang vir enige ander beserings. Eet en drink gesond en spring in en uit deur die venster. Ek glo jy bly in die platteland nie...so jy weet seker ook nie wat die veearts kostes hier is nie. Ek is ' n groot diere liefhebber...het al 11 baba katjies met ' n bottel groot gemaak...so die geval maak my nie ' n wrede mens nie. Ek het hulp gevra omdat ek onseker is wat aan hom gedoen gaan word...kan defnitief nie ' n operasie bekostig nie. Groete

Reply to TJ
Posted by: Chill | 2009/01/19

Moet tog asseblief nie se jy sit en wag vir ' n antwoord op ' n webforum voor jy die arme dier veearts toe neem?

Daar is niemand in die wereld wat ' n akkurate diagnose kan maak gebaseer op jou inligting - het jy al gedink die kat het miskien inwendige beserings?

Gaan asb onmiddelik veearts toe!

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement