advertisement
Question
Posted by: Trieks | 2011/09/18

Gebreekte enkel

Goeiemore, ek het my enkel ''''n jaar gelede gebreek en die ortopeed het die ligamente geheg, asook ''''n plaat en skroewe ingesit. Ek het nog elke dag pyn, en het nog nie weer begin oefen nie. Ek het ook nie ''''n fisio besoek na die operasie nie, omdat ek nie geld gehad het nie. Sal hierdie besering ooit 100% regkom, en sal ek weer kan draf? Baie dankie, Trieks

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Trieks

Met fisioterapie sal die besering baie verbeter (asook die pyn) en jy sal beslis weer kan draf. Probeer eerder 'n ander sport soos fietsry, waar daar nie te veel stremming op die enkel geplaas word nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement