advertisement
Question
Posted by: Trieks | 2011-09-18

Gebreekte enkel

Goeiemore, ek het my enkel ''n jaar gelede gebreek en die ortopeed het die ligamente geheg, asook ''n plaat en skroewe ingesit. Ek het nog elke dag pyn, en het nog nie weer begin oefen nie. Ek het ook nie ''n fisio besoek na die operasie nie, omdat ek nie geld gehad het nie. Sal hierdie besering ooit 100% regkom, en sal ek weer kan draf? Baie dankie, Trieks

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Trieks
Dit i songelukkig 'n vraag wat net jou ortopeed wat die operasie gedoen het kan antwoord- jy behoort nie meer pyn te he nie, so kontak hom asb

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2011-09-19

Hello Trieks
Dit i songelukkig 'n vraag wat net jou ortopeed wat die operasie gedoen het kan antwoord- jy behoort nie meer pyn te he nie, so kontak hom asb

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement