advertisement
Question
Posted by: Poppie | 2012/09/21

gebreekte been

DR. 17 maande gelede het ek my regterbeen gebreek, dit was ge-opereer en n pen ingesit. dit was n staats-hospitaal. daar was baie tye infeksie en eindelik is die pen verwyder.been is 2cm korter nou, steeds pyn,was by Worcester hospitaal en was veronderstel om heupvervanging te kry, maar nou se ortopeud dat heupvervang geen herstel gaan bring nie ook geen waarborg nie, maar dat hy operasie sal doen wat pyn elimineer en dat ek met opgeboude skoentjie kan loop. wat ek wil weet en nerens n antwoord kry nie. WAT HET VERKEERD GEGAAN DAT MENS VAN N GEBREEKTE BEEN SO N TERUGSLAG MOET KRY. BAIE DANKIE POPPIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Poppie

Ek dink die teenwoordigheid van infeksie het die genesing van die fraktuur belemmer en sodoende verkorting van die been veroorsaak.

Groete en sterkte




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement