advertisement
Question
Posted by: POPPIE | 2010/03/20

GEBREEKTE ARM

DR,ek het my arm gebreek toe ek in die bad gegly het, ek gebruik die universal sling, nie pal nie.dit het 1jaar en 5 mde gelede gebeur. arm steeds gebreek,wat ek wil weet asb. is daar nagevolge as die arm nie aangroei nie. dis bo-arm,net onder skouerbeen dr.se skouerbeen is soos botter,kan niks doen,ek is 69 jr oud,wil net weet of daar nadele is,het geen pyn.so baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Poppie

Die nadeel is dat die spiere van die arm en die skouer erg gaan atrofeer en baie swak gaan word. Dit sal die gebruik van jou arm benadeel. Is dit moontlik om 'n tweede opinie van 'n ortopeet te verkry?

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement