advertisement
Question
Posted by: poppie | 2009/02/04

gebreekte arm

dr.ek is dieselfde persoon wat ook hulp gesoek het met gebreekte arm,ek het in die bad gegly, die arm het gebreek net onder linkerskouer, 3 mde gelede ek loop met universal sling, dr se op 65 is daar risiko om plaat in te sit, m.a.w. moet ek res van my lewe met gebreekte arm loop..ek sien hul noem dir humerus
gee asb tog raad, dis so upsetting..innig dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Poppie
As mens ouer is, is jou been so dun dat as hulle 'n skroef indraai trek dit net weer uit, so ja, mens kan nie altyd 'n plaat aansit nie. Dit kan tot 4 maande neem vir 'n humerus om aan te groei. As dit dan nog nie gebeur nie, haal hulle 'n bietjie been uit jou heup uit en "pak" dit in die opening sodat die been kan aangroei.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement