advertisement
Question
Posted by: poppie | 2008/12/13

gebreekte arm

my L-arm is net onder die boonste ball-joint gebreek. kan dr. asb. vir my n doeltreffende tipe arm-sling aanbeveel aangesien nie eens die universal sling help nie....innige dankie dr ek is 65 jr oud

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Poppie

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Wees asseblief so vriendelik om my te verwittig of jou arm geopereer was en die fraktuur gefikseer was. 'n Ortopeet sal goeie advies oor 'n geskikte "sling" te gee.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2008/12/15

Poppie,
Gaan na ' n apteek wat mediese apparaat verkoop/verhuur.
Hulle behoort te kan help.
My seun het jare terug ook sy arm daar gebreek, maar die Dr kom gelukkig penne insit. Jy sal jou arm moet mooi stil hou.
Sterkte.

Reply to Johan
Posted by: poppie | 2008/12/15

nee DR. dit was nie ge-opereer nie aangesiendie dokter se dat indien hy penne insit met n operasie,is daar geen waarborg vir sukses nie aangesien die joint-been wat die penne stut soos botter is, so waar staan ek tog nou? ek het raad so nodig ek kan huil

Reply to poppie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement