advertisement
Question
Posted by: Worried | 2008-11-10

Geboorte keurse

Ek wil net graag weet hoe werk n epiduraal presies. My dokter het gese dit sal minder pyn wees om n normale geboorte met epiduraal te doen as om n keiser te he. Wat sal ek voel tydens die geboorte? Sal die epiduraal nie uitwerk voor die geboorte klaar is nie? Ek is bietjie bang ek kan later dalk nie meer die pyn hanteer nie? Ek het al met n paar ander vroue gepraat en hulle het gese hulle kon netso wel die epiduraal gelos het want hulle het al die pyn ervaar. Ek wil tog nie dit he nie. Help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

An epidural works by taking away pain sensation in the lower half of the body. A thin tube is left in place so that more medication can be injected if the first dose wears off. You should be pain free throughout the labour.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Worried | 2008-11-11

Dankie aan die terugvoering julle! Toemaar ek steur my nie aan Anon se se goedjies nie. Ek dink in elk geval sy het n identiteits krisis want ek het die vraag eintlik vir n " expert"  gevra. Duidelik soek Anon geselskap of het nie werk nie. Kry jou eie blog as jy wil gesels. Hier vra mense raad. Dankie vir Deb, Lin en Gyneadoc wardeer die raad!

Reply to Worried
Posted by: deb | 2008-11-11

i had an epidural with both my kids and had an excellent experience. i would recommend it

Reply to deb
Posted by: Anon too | 2008-11-11

By the way, Lin, there' s no jealousy here - I happen to be a mother of two....it just freaks me out that women can be so damn ' kleinsierig' ....
We were created to bear children and have been doing so for freaking thousands of years - she needs to grow up.

Reply to Anon too
Posted by: Anon | 2008-11-10

SO Lin, jy dink dis reg vir iemand om so pieperig te wees?!?! Sy se dan sy is bang dat sy nie die pyn sal kan hanteer nie. EK kan nie die pyn hanteer wat sy MY gee nie!
Klink soos ' n tiener-ma.....

Reply to Anon
Posted by: Lin | 2008-11-10

Moenie jou steur aan Anon of Anon too nie. Jealousy makes you nasty!

Moenie bang wees nie. Met ' n epiduraal gaan jy wel iets voel, maar nie naastenby wat jy sou gevoel het sonder dit nie.

En glo my, ek het ' n keiser gehad en my vriendin het ' n maand tevore gewone geboorte gegee. Ek was vir omtrent 3 maande nog seer na'  die geboorte en my vriendin was vir 2 weke ongemaklik.

Google ook die verskillende opsies. Lees so veel moontlik daaroor om jou gerus te stel.

Reply to Lin
Posted by: Anon too | 2008-11-10

This pregnancy was your choice, deal with the consequences of the birth. Good luck btw.

Reply to Anon too
Posted by: Anon | 2008-11-10

Miskien moes jy eerder ' n hondjie gekoop het - jy klink nie lus vir die hele storie nie. Vrek maar jy' s pieperig. Hoekom laat jy jouself nie sommer vir ' n week voor die kraam al uitsit vir INGEVAL jy dalk ongemak erfaar nie???
DUISENDE vroue sal die pyn ' n DUISEND maal deurmaak om ' n baba te he, en dit is AL waaroor jy bekommerd is, die PYN?!?!?!
Vroumense kraam al duisende jare sonder pynstillers.

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement