advertisement
Question
Posted by: Fia | 2011-02-09

Gebarte hakke

Ek is ''n diabeet. Die afgelope paar jaar is my voete (spesifiek die hakgedeelte) verskriklik droog. Dit bars en somtyds so diep dat dit seer is en voel of daar ''n doring in steek. Ek smeer gereeld ''n voedende room aan en skuur gereeld my hakke (droog). Het al gedink ek skuur te veel, maar sodra ek ophou maak dit so ''n aaklige wit kors. Wat kan ek doen? Is daar enige preperaat / salf op die mark wat werklik sal werk daarvoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Fia
Probeer iets soos Heelbalm - smeer maar dik aan en dan draai jy glad wrap om jou enkel en hak vir die nag. Dit kan veroorsaak word deur swak bloedsomloop deur die bene (dalk van die diabetes) Probeer sink en omega 3 aanvulling en probeer stap vir 'n 15 tot 20 minute per dag om sirkulasie te stimuleer. As jy dalk rook - probeer ophou?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: MattsMom | 2011-02-09

Maak vir jou ''n pasta aan met vaselien en babapoeier - sit dit op jou hakke, trek kousies aan en gaan slaap so. Ek was ook skepties maar dit werk regtig. My gebarste hakke was binne ''n week weer gesond.

Reply to MattsMom
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-09

Hallo Fia
Probeer iets soos Heelbalm - smeer maar dik aan en dan draai jy glad wrap om jou enkel en hak vir die nag. Dit kan veroorsaak word deur swak bloedsomloop deur die bene (dalk van die diabetes) Probeer sink en omega 3 aanvulling en probeer stap vir 'n 15 tot 20 minute per dag om sirkulasie te stimuleer. As jy dalk rook - probeer ophou?
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement