advertisement
Question
Posted by: sarah | 2010/11/11

gebarste aartjies

Hi dok, baie dankie vir die antw (1488), net ''n vragie. My dogter (26) se bene is vol fyn gebarste aartjies - dit raak tans so erg dat sy net langbroeke wil dra. Dit spoel nou oor na haar enkels ook. So 10 jaar gelede het ''n aar (lyk of dit uit die lies afloop met binne-been) begin seerraak. Sy was baie aktief op skool, was ''n kelner vir sowat 7jaar (sakgeld tydens univ.), maar nou begin die are so " bars"  is daar iets wat sy kan doen/drink? Dit lyk soos " ou-tannie-bene"  verskoon die vergelyking, maar dis wat my seuntjie dit noem.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarah
Dit kan behandel word met laser of scleroterapie. 'n Dermatoloog sal die besluit kan neem wat vir haar die beste sal werk.
"ovarian failure" beteken maar net dat mens nie meer ovuleer (eiertjies maak wat kan babas maak nie!)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/11

Hallo Sarah
Dit kan behandel word met laser of scleroterapie. 'n Dermatoloog sal die besluit kan neem wat vir haar die beste sal werk.
"ovarian failure" beteken maar net dat mens nie meer ovuleer (eiertjies maak wat kan babas maak nie!)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement