advertisement
Question
Posted by: Bronwen | 2010/10/11

Gebarste aartjie in oog

Verlede week het ''n aartjie in my regteroog gebars. My oog het net effens bloederigheid gehad. Vandag het daar weer een gebars in my linkeroog wat baie sleg lyk. Wat sal die rede daarvoor wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bronwen
Kyk bietjie na jou bloeddruk? Baie keer gebeur dit met allergiee (as mens die oog te hard vryf as hy jeuk) of as jou oë droog is.Dit lyk erger as wat dit regtig is - mens kan bietjie antibiotika druppels ingooi om sekondere infeksie te voorkom.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ilze | 2014/01/01

Ek wil ook graag weet, seker al 2 weke. Lyk nie soos aar wat gebars het is in regteroog aan buite witdeel. Lyk baie soos min slaap maar rooier.

Reply to Ilze
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/11

Hallo Bronwen
Kyk bietjie na jou bloeddruk? Baie keer gebeur dit met allergiee (as mens die oog te hard vryf as hy jeuk) of as jou oë droog is.Dit lyk erger as wat dit regtig is - mens kan bietjie antibiotika druppels ingooi om sekondere infeksie te voorkom.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement