advertisement
Question
Posted by: Kenneth | 2010-05-12

Gastroskopie toetse

Ek was 6 maande gelede vir ''n gastroskopie. Dr het gevind daar is klein seertjies oral in my maag, maar het nie verklaar wat dit is nie en geen medikasie voorgeskryf nie. (Ek het nogal die afgelope 2 jaar baie Compral gedrink, is daar dalk enige iets wat kan verband hou daarmee)?

Ek het ''n snaakse smaak in my mond en wonder of ek die toets moet herhaal. Kan dok vir my u opinie gee.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kenneth
'n snaakse smaak in jou mond kan veroorsaak word deur suur refluks. As jy maagpyn of sooibrand het moet hulle dalk tog net weer kyk of jy dalk 'n hiatus breuk het.
DR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-04-19

Ek het n maand gelede gegaan vir n scan. Dit het maagkanker gewys. Die volgende dag het ek n gastrokopie ondergaan. Uitslag was n maagseer. Watter een van die prosedures is reg.

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2016-04-19

Scan / gasrtokopie

Posted by: cyberdoc | 2010-05-12

Hallo Kenneth
'n snaakse smaak in jou mond kan veroorsaak word deur suur refluks. As jy maagpyn of sooibrand het moet hulle dalk tog net weer kyk of jy dalk 'n hiatus breuk het.
DR Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement