advertisement
Question
Posted by: Karin | 2010/02/22

GASTROSKOPIE HERHALING

Best Dr.
Ek is in Januarie in die hospitaal opgeneem met erge hoofpyn en braking. ''n gastroskopie is gedoen en volgens die Dokter is twee fris maagsere gevind.

Die spreekkamers het my nou Vrydag ge -|- ak en gesê  dat die Dokter die gastroskopie binne die volgende twee weke wil herhaal.

Ek verstaan nie wat die rede is nie en of dit werklik noodsaaklik is nie. Ek hoop dat u my meer duidelikheid kan gee.

Baie dankie vir u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karin
Ek dink jou dokter wil waarskynlik kyk of die medikasie genoeg help, want indien nie, moet mens baie keer geopereer word (hulle doen dit gewoonlik na so 6 weke op behandeling). Mens moet ook maagsere dophou dat dit nie kankeragtig word nie. Maar jy het defnitief die reg om hom te bel en te vra hoekom hy dit nou weer wil doen - dis JOU lyf!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/22

Hallo Karin
Ek dink jou dokter wil waarskynlik kyk of die medikasie genoeg help, want indien nie, moet mens baie keer geopereer word (hulle doen dit gewoonlik na so 6 weke op behandeling). Mens moet ook maagsere dophou dat dit nie kankeragtig word nie. Maar jy het defnitief die reg om hom te bel en te vra hoekom hy dit nou weer wil doen - dis JOU lyf!
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement