advertisement
Question
Posted by: D' Artist | 2009/08/31

Gastro Maag

Ek wil net uitvind of daar dalk iets groot kan fout wees met my. Ek sukkel nou al die afgelope maand met ' n gastro tiepe maag. Elke keer as my maag wil gaan dan spoel hy, ek het gedink dat dalk het ek net ' n maag virus onderlede maar die goedwat die apteek gegee het wou nie die mag stop sit nie en ek was reeds by ' n dokter gewees en hy het toeook vir my medikasie gegee om die maagte stop dit het gewerk gvir die eerste paar dae en nou het my maag weer bein spoel. Ek het ' n spastiese dikderm en ek eet niks anders as wat ek in die verlede geeet het nie.
My maag gaan nie soos gatro nie maar elke keer wat hy gaan dan is dit slap.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo D'Artist
Dit mag wees dat jy 'n parasiet met blaarslaai of iets opgetel het. Vra jou dokter om 'n stoelgang monster vir jou lab toe te stuur ( gewoonlik iets soos Gardia lamblia infeksie) mens het spesifieke middel nodig om dit te behandel - gewone antibiotika en gastro medisyne werk nie. Probeer intussen Kaopektin simptomaties
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement