advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2011/04/12

Gastric inlet patches

Doc, ek is gediagnoseer met 2 gastric inlet patches en ''n LES wat nie sluit nie en het Barrets Esofagitis. Ek drink tans 40mg Nexium (20 ogg en 20 aand) en die sooibrand gevoel is beslis beter.

Wat my egter bekommer is die wit vlekke agter in my keel en my stem wat hees raak met tye.

ek verstaan dat daar nie juis iets aan die Gastric inlet patches gedoen kan word nie, maar is daar ''n risiko vir permanente skade op my stembande of dalk nodules/kanker in my keel?

Ek rook nie, is andersins gesond en 35 jaar oud.

Dankie vir die diens wat u vir ons lewer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagezENT Expert

Geagte Gesiggie

Daar is geen bewys dat refluks kanker in die keel veroorsaak nie. Bekende risiko faktore is rook en alkohol.
Gaan voort met die behandeling soos deur jou dokter voorgeskryf.

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement