advertisement
Question
Posted by: mosie | 2011-03-07

gastric bypass

beste dok,

Post 947 verwys het ek uitgevra na die ''''gastric'' bypass'''' operasie. Ek het heelwat opgelees op die internet, en ook na aanleiding van een van die antwoorde op my post, het ek die volgende vraag!
Die gastric dumping wat hulle van praat, is dit min of meer dieselfde as die tipe pyn wat ek tans kry as my mantelvliesbreuk my laat les opse? Dis n oorweldigende pyn wat van voor die bors regdeur na agter die blaaie gaan? Of is dit heeltemal ander en erger?
Ek moet hierdie Vrydag na die prof gaan, en moet dan seker besluit of ek dit gaan doen of nie...
Baie dankie vir hierdie diens.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-08

Reply to Cyberdoc
Posted by: Dr Bets | 2011-03-07

Hallo Mosie
Nee dumping is ''n onaangename gevoel wat jy kry as kos te vinnig in die derm beland - jy kan diaree kry, sweet, lighoofdig word, naar word, krampe kry en hartkloppings kry. Dis glad nie lekker nie, maar kan beheer word deur reg te eet en sekere medikasie te gebruik om die opname van die kos in die derm stadiger te maak.
Dr Bets

Reply to Dr Bets

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement