advertisement
Question
Posted by: lee | 2010-03-04

Ganglion?

Goeiedag,

Ek kry van tyd tot tyd knoppe aan die bokant van my gewrigte. Is dit ''n ganglion? Wat veroorsaak dit en hoe moet ek dit behandel?

Die een wat ek tans het maak my hele gewrig seer. Na watter dokter moet ek gaan indien nodig? Ek het raad gekry by die apteek om die knop met ''n dik boek stukkend te slaan - dit het altyd gewerk, maar nie met die een wat ek tans het nie.

Baie dankie
xxx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
dit is waarskynlik 'n ganglion en is nie gevaarlik nie maar baie lastig. 'n Ortopeed is die regte dokter om te sien. As dit baie groot is moet hulle dit maar uithaal. Los maar die platslaan met 'n boek - dit kom uit die middeleeue!

Sien ook http://www.eatonhand.com/hw/hw013.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sunflower | 2010-03-04

Eina, ek''t een en soms pyn my bo arm, ek het na my gewone GP gegaan en hy''t my na ''n spesialis verwys, myne is nogs steeds daar, hulle wou opereer toe weier ek, ek''s bang vir operasies, gaan sien jou GP, laat hy/sy vir jou ''n afspraak maak by die regte doktor en sterkte :-)

Reply to Sunflower
Posted by: cyberdoc | 2010-03-04

Hallo Lee
dit is waarskynlik 'n ganglion en is nie gevaarlik nie maar baie lastig. 'n Ortopeed is die regte dokter om te sien. As dit baie groot is moet hulle dit maar uithaal. Los maar die platslaan met 'n boek - dit kom uit die middeleeue!

Sien ook http://www.eatonhand.com/hw/hw013.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement