advertisement
Question
Posted by: Hilda | 2010/02/22

Ganglion

Ek het ''n ganglion laat uitsny op my middelste regter vinger, dit is egter weer terug na 5maande groter en nogal seer. Hoekom het dit weer " gegroei"  en waarvan ontstaan dit? Moet ek dit weer laat uitsny?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

'Ganglion is 'n sakkie wat kommunikeer met die vloestof vanaf die naasliggende gewriggie. Waarskynlik is die ganglion nie volledig verwyder nie en hoef slegs aangespreek word as dit jou genoegsaam pla. In daardie geval sal dit weer utigesny moet word.

groete,
Dr de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/02/22

'Ganglion is 'n sakkie wat kommunikeer met die vloestof vanaf die naasliggende gewriggie. Waarskynlik is die ganglion nie volledig verwyder nie en hoef slegs aangespreek word as dit jou genoegsaam pla. In daardie geval sal dit weer utigesny moet word.

groete,
Dr de Beer

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement