advertisement
Question
Posted by: LISA | 2008/09/30

Ganglion

Middag Dokter

Ek het so n maand terug n knoppie op my vinger gevoel. Dit was eers seer, en toe voel ek die knoppie. Dit is aan my palm se kant by die eerste lit van my middelvinger. Dit het n bietjie groter geword tot nou toe. My vriendin het gese dit is n ganglion. Dit is seer om die knop. Veral as ek iets moet dra of net n koppie vashou. Ek het gelees dit kan gedrain word. Kan my huisdokter dit drain of moet ek na n ortopeed toe gaan daarvoor?

Baie dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lisa
As moontlik, sien eerder 'n ortopeed - handsjirurgie is nogal tricky en dit kan baie lastig wees om 'n seer litteken in jou handpalm te hê.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement