advertisement
Question
Posted by: fg | 2008/08/15

GANGLION

My seun (16) het ' n ganglion op sy regterhand. Die Gp het gesê  dit sal self weggaan, maar nou word die ding seer. Hy kla dat as hy rekenaar speletjies speel dan word die hand seer en selfs as hy skryf. Wat is die beste om te doen? Verwyder dit chirurgies of is daar iets wat met kan aanwend om dit te genees?
Groetnis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die meeste ganglions verdwyn spontaan en is glad nie gevaarlik nie. Vir die pyn kan hy 'n anti-inflammatoriese middel soos Brufen of Panado gebruik. Chirurgie is 'n opsie, maar kan ongelukkig verdere pyn en ongemak veroorsaak en soms herhaal die ganglion nadat dit verwyder is.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement