advertisement
Question
Posted by: Theresa | 2011-08-05

Galstene

Hi dr

ek het geweldige pyn onder my regterboob en is baie naar. ek het `n sonar gehad vir moontlike galstene die sonar kon niks vind nie. my dr beweer na `n ondersoek dat daar defnitief iets fout is aangesien van die pyn direk op die galblaas area is. `n scan was voorgestel maar agv onvoldoende mediese fondse vir scans het ek nie gegaan nie wat kan ek anders gebruik vir die geweldige pyn en naarheid.

baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Theresa

Die oorsaak vir jou simptome moet ongelukkig deeglik ondersoek word, ten einde 'n diagnose te kan maak. Intussen kan jy Valoid setpille vir die naarheid en Buscopan Co vir die pyn gebruik.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Michelle van der Westhuizen | 2011-10-30

My skoonma van 88 - het nou uitgevind dat sy galstene het - dit is gediagnoseer met ''n scan.

As gevolg van haar swak hart en ouderdom kan sy blykbaar nie geopereer word nie ..

Kan galstene dan nie opgelos word met sekere medikasie of met laser opgelos word nie.

''n Dringende antwoord en moontlike oplossing vir die probleem sal hoog op prys gestel word.


Michelle

Reply to Michelle van der Westhuizen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement