advertisement
Question
Posted by: Heleen Moulder | 2011/04/02

Galstene.

Met sonar ontdek ek het galsteen. My dokter het genoem mens kan die steen verwyder, hoekom klink dit dan dat in alle gevalle die galblaas verwyder moet word? Asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Heleen Moulder

Die galstene kom in die galblaas voor, dus is dit makliker om die galblaas met die stene te verwyder om komplikasies te voorkom.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Ekke | 2016/01/11

Wil weet waar kan ek my galstene kan verkoop

Reply to Ekke | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2016/03/04

Kon jy uitvind waar jy jou galstene kan verkoop? Ek wil myne ook verkoop

Posted by: Anonymous | 2016/01/10

Ek het ok galstene wat ek wil verkoop as enige iemand asb vi my kan laat weet wa en hoe sal dit opreg waardeur

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/03/11

Wil weet waar kan ek my galstene verkoop?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/06/04

Waarvoor word gal stene verkoop? Wat word daarmee gedoen dan?

Reply to Anonymous
Posted by: Ena | 2011/07/19

Hoe lank kan mens met galstene loop?
Is dit enigsins lewensgevaarlik?
Wat kan gebeur as mens nie dadelik iets daaromtrent doen nie?

Reply to Ena
Posted by: mAX | 2011/07/18

HOE KAN JY JOU TOETS OF JY GAL HET! IS DAAR ''N BLOEDTOETS WAT MENS KAN DOEN

Reply to mAX

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement