advertisement
Question
Posted by: Ivan | 2010/11/04

Galstene

My galblaas is 10jr gelede verwyder agv ''n enkele massiewe galsteen. Het nou weer pyn in dié  omgewing. Is dit moontlik om weer galstene te kry nadat die galblaas verwyder is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ivan
Nee, mens kan nie galstene kry as jou galblaas verwyder is nie. Dit kan dalk nierpyn of lewer pyn wees. Jou dokter moet jou uriene toets en dalk 'n sonar van die lewer aanvra as hy niks met ondersoek kan vind nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/04

Hallo Ivan
Nee, mens kan nie galstene kry as jou galblaas verwyder is nie. Dit kan dalk nierpyn of lewer pyn wees. Jou dokter moet jou uriene toets en dalk 'n sonar van die lewer aanvra as hy niks met ondersoek kan vind nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement