advertisement
Question
Posted by: ANNERI | 2009/09/16

GALSTEEN GALBLAAS

BAIE DANKIE VIR DOKTER SE TERUGVOERING VAN DIE ANDER
DAG 11/09/09 HET TOE GEGAAN VIR DIE SONAR WYS DAAR
IS N GALSTEEN ONGEVEER 18MM IN DEURSNEE WIL NET WEET
OF DIT GROOT IS EN OF DIE GALSTEEN VERWYDER MOET WORD EN AS MOET HOE GAAN DIT VERWYDER WORD KAN DIT ENIGE SKADE DOEN AS HY NIE VERWYDER WORD NIE EK SAL SEKER DAN NET MET DIE ONGEMAK MOET SAAM LEEF. KAN DIE GALSTEEN ENIGSINS N INVLOED OP MY EETLUS HE EK WORD NIE HONGER NIE.
BAIE DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anneri
"n galsteen is baie keer 'n aanduiding dat die galblaas nie reg werk nie, dit kan ook inflammasie of akute infeksie van die galblaas veroorsaak, of die galbuis verstop, so baie keer is dit beter om dit te verwyder. Hulle haal soms die hele galblaas uit, wat nie skadelik is nie, mens kan net dan nie baie vetterige kos eet sonder om naar te word nie. As daar effense galblaas ontsteking is kan dit jou eetlus beinvloed
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ANNERI | 2009/09/16

VERGEET OM TE VRA WAT GEBEUR AS DIE GALBLAAS BARS

Reply to ANNERI

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement