advertisement
Question
Posted by: Ansie | 2010/11/08

Galbulte

Wat is galbulte? En wat veroorsaak dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ansie
Dit is 'n allergiese reaksie - gewoonlik tot iets wat jy inneem soos kos of medisyne. 'n antihistamien behoort daarvoor te help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/06/17

Ek kry galbrakery van koue is dit moontlik CB

Reply to Anonymous
Posted by: Lisa | 2014/10/01

Hi Dr Bets my uit slag is room kope op m arm en as dt jeuk en ek krag dit word dit so wit kolletjies en is some warm oor di uit slag. Party keer brand die uit slag ook en is seer. Wat is dit en wat ver oor saam dit? Byvoorbaat dankie Lisa

Reply to Lisa

Posted by: Annatjie Bezuidenhout | 2011/03/02

Ek kry jeukende knoppe in my lieste. As kind het ek galbulte gehad.

Reply to Annatjie Bezuidenhout
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/08

Hallo Ansie
Dit is 'n allergiese reaksie - gewoonlik tot iets wat jy inneem soos kos of medisyne. 'n antihistamien behoort daarvoor te help.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement