advertisement
Question
Posted by: Marlize | 2010/04/03

GALBULTE

Ek vermoed el het galbulte. Dit lyk soos vingermerke (rooi), jeuk geweldig. Het ook hoofpyn.

Ek het huis skoon gemaak - spesifiek ''n kas waar daar muis pieps en droppings was. Kan dit van dit wees?

Wat kan ek doen?

Dankie
Marlize

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marlize

Dit is moontlik dat die muis urine en ontlasting die oorsaak is van hierdie reaksie, maar aangesien ek nie die uitslag kan ondersoek nie, is dit moeilik om 'n definitiewe diagnose te maak. Ek stel voor dat jy 'n dokter konsulteer, sodat jy deeglik ondersoek kan word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement