advertisement
Question
Posted by: rika jacobs | 2009/09/29

galbult uitslag

my dogter,24, is op venlor en azor vanaf Februarie.2 maande gelede begin sy ' galbulte'  uitslaan.Alle allergietoetse was negatief.Die dr reken die uitslag is stresverwant.Geen allergiepille help daarvoor.Dit kom en gaan,soms net dele van haar lyf,soms oor haar hele lyf.Dit jeuk vreeslik.Wanneer dit verdwyn,bly daar soms sulke blou/pers kolle agter.Laat die nag of die volgende oggend is dit weer terug.Vandag is dit op haar lippe ook.Sy het gister n afspraak by n dermatoloog gehad,maar toe was daar net ligte merkies,nie bulte nie,en het die afspraak gekanselleer.
Volgens die dr kan hy haar nie meer help nie.Asseblief,gee raad.Dit vererger net haar depressie,en alles raak n kringloop.
Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rika

Jou dogter moet die dermatoloog konsulteer of daar nou letsels is of nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Karen | 2010/03/08

Please send me info on Dermatits medicamentosa. What triggers it and what can cure it.

Reply to Karen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement