advertisement
Question
Posted by: Ann | 2012/06/28

GALBLAAS VERWYDER

Hi Doc, ek moet my galblaas laat verwyder weens 4 galstene. Wat is die doel van ''n galblaas, en hoe gaan dit my leefwyse na die verwydering affekteer, dieet gewys ens. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ann

Verwys na die volgende artikels vir breedvoerige inligting oor die galblaas en wat jy kan verwagte wees na die verwydering daarvan:

1. http://en.wikipedia.org/wiki/Gallbladder
2. http://en.wikipedia.org/wiki/Gallbladder_removal

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: JOHANNW AVNA DEVENTER | 2012/08/02

Galblaas verwyder 2 maande terug bou baie gasse in maag eet geen vetterige kos of enige iets wat gasse kan bou. Lewer telling bly hoog en word van tyd tot tyd baie naar.het RT scan gehad kan nie sien wat gasse bou nie, kan ek dlk raak kry asb.

Groete

Johannes

Reply to JOHANNW AVNA DEVENTER
Posted by: Riana | 2012/06/28

y galblaas is 2 jaar terug verwyder. Dit het absoluut geen impak op my lewensstyl gehad nie. Ek het n paar kg''s verloor, verder alles dieselfde, eet dieselfde, drink dieselfde..... net sonder die pyn.

Reply to Riana

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement