advertisement
Question
Posted by: jess | 2012/04/05

galblaas

Hi Dok,
My galblaas is 2009 vewyder 2010 het ek siek geword en is terug dokter toe , wat toe ''n steentjie wat agter gebly het te verwyder. Die nag het ek so pyn en koors ontwikkel dat ek weer opgeneem is .Daar is toetse gedoen en my pankreas en lewer wou nie saam werk nie daar is drie maal ''n dag bloed toetse van my geneem. die dokter het gese dat ek pankreatitis het was twee weke in die hospitaal en het herstel Ek kry egter weer pyn aan die regter kant van my sy en lae rug ek vermy enige vetterige kosse is daar iets anders wat ek kan gebruik want die pyn is ondraaglik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jess

Dit is baie belangrik dat jy jou dokter konsulteer. Dit is heel waarskynlik 'n herhaling van pankreatitis. 'n Ondersoek, bloedtoetse en 'n moontlike skandering van jou buik sal gedoen moet word om die presiese oorsaak van jou pyn te vind. Pankreatitis is baie seer en ongemaklik en benodig spesialis behandeling.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement