advertisement
Question
Posted by: jess | 2012/04/05

galblaas

Hi Dr, my galblaas is 2009 verwyder watse kosse moet ek vermy ek het gereeld pyn aan die regterkant van my lyf en in my lae rug

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Jess
Indien jy na jou galblaasoperasie in 2009, steeds pyn in die buik ervaar, is dit belangrik dat jy eerstens weer 'n mediese ondersoek laat doen. Die rede is dat daar 'n groot aantal toestande bestaan wat sulke abdominale pyne kan veroorsaak (bv. maagswere, prikkelbare dermsindroom, nierinfeksie, kiste of infeksies van die vrouedele, ens). Dit is nodig dat die dokter jou ondersoek sodat ons 'n diagnose kan kry en dat jy die korrekte behandeling en dieet ontvang.
Hopelik sal die dr kan diagnoseer watter toestand tans die pyn veroorsaak.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Marlene | 2012/07/17

My galblaas is verlede week verwyder is daar ''n spesiale dieet wat ek moet volg.My lewerfunksies tellings is ook hoog weet nie of dit nog gaan hoog wees na die verwydwering van die galblaas nie.

Dankie vir die inligting.

Reply to Marlene
Posted by: DietDoc | 2012/04/06

Beste Jess
Indien jy na jou galblaasoperasie in 2009, steeds pyn in die buik ervaar, is dit belangrik dat jy eerstens weer 'n mediese ondersoek laat doen. Die rede is dat daar 'n groot aantal toestande bestaan wat sulke abdominale pyne kan veroorsaak (bv. maagswere, prikkelbare dermsindroom, nierinfeksie, kiste of infeksies van die vrouedele, ens). Dit is nodig dat die dokter jou ondersoek sodat ons 'n diagnose kan kry en dat jy die korrekte behandeling en dieet ontvang.
Hopelik sal die dr kan diagnoseer watter toestand tans die pyn veroorsaak.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement