advertisement
Question
Posted by: jess | 2011/05/17

galblaas

Hi Dok my galblas is 2jr terug verwyder verlede jr het ek geelsug gekry die dokter het toe die galsteen wat die oorsaak was verwyder ek is die volgende dag opgeneem om dat my lewer , pankreas en milt wou in gee ek was twee weke in die hospitaal Daar is elke dag bloed van my getrek ek was bitter siek ek weet nou nog nie wat my eintlik makeer het nie . ek begin egter weer dieselfde voel my uirine is weer donker en stoelgang baie lig dink uit ek moet terug gaan na die dokter of is daar iets wat ek kan gebruik Groete Jess

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jess

Dit is baie belangrik dat jy weer jou dokter moet konsulteer. Hy/sy ken jou mediese geskiedenis en sal weet of daar enige spesiale ondersoeke gedoen moet word en of jy behandeling moet kry.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Fanie | 2011/07/05

Kan ''n " foutiewe"  galblaas veroorsaak dat jou liggaam " vergiftig"  word. Ek sukkel baie met seer gewrigte. Ek is 55 jaar oud

Reply to Fanie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement