advertisement
Question
Posted by: Lala | 2010-09-20

Galblaas

Is 3 weke terug na huisdokter met pyn aan linkerkant onder rib. Voel opgeblaas, oorvol. Hy gastroskopie gedoen, maar ek het nie maagseer nie. Het gevra ek moet terugkom as ek na week nie beter is nie want hy wil sonar van my galblaas laat doen. Het afspraak vir mô re gemaak. Wat ek oplees is dat galblaas se pyn aan regterkant is. My pyn is links, aanhoudend en nou al so dat dit my snags ook pla. Ondervind party mense pyn links van ''n galblaas?

Dankie dokter vir u raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Nee galblaas pyn is defnitief Regs. Hy moet asb ook kyk na jou urine, jy het dalk 'n nierinfeksie links. 'n Longontsteking in die basis van die linker long of infeksie van die kolon kan ook pyn links veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013-11-19

Ek kry 'n steek pyn aan my linker kant net onder die ribbes wat kan dit wees voel soos 'n mes wat deurboor word

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-20

Hallo Lala
Nee galblaas pyn is defnitief Regs. Hy moet asb ook kyk na jou urine, jy het dalk 'n nierinfeksie links. 'n Longontsteking in die basis van die linker long of infeksie van die kolon kan ook pyn links veroorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement