advertisement
Question
Posted by: Anon | 2010/01/21

Galblaas

Weet nie of bekommerd moet raak of nie vandat my galblaas
uitgehaal is in Oktober 2009 het ek al 10kilo' s afgeval (nie dat ek daaroor kla nie) partykeer 2 kilo' s n week is dit normaal of dink dokter daar is iets anders nou fout.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Jong, dis bietjie baie gewigsverlies en nie normaal na 'n galblaas operasie nie. Ek dink jou dokter moet dalk net 'n scan van jou buik neem en kyk of daar nie dalk 'n ander rede vir die gewigsverlies is nie. Is jou opelyf normaal en eet jy normaal?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sassa | 2014/05/28

Hi Ek is baie bang ek moet gaan vir n galblaas operasie maar dit is by 1 Militere hospital in PTA - sal jul dit aanbeveel die DR is Baloyi het geen idee of hy bevoeg is om die operasie te doen nie - kan jy help asb moet die 10 Junie 2014 gedoen word.

Reply to Sassa
Posted by: cyberdoc | 2010/01/21

Hallo Anon
Jong, dis bietjie baie gewigsverlies en nie normaal na 'n galblaas operasie nie. Ek dink jou dokter moet dalk net 'n scan van jou buik neem en kyk of daar nie dalk 'n ander rede vir die gewigsverlies is nie. Is jou opelyf normaal en eet jy normaal?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement