advertisement
Question
Posted by: Anneri | 2009/09/21

Q.

Galblaas

Kan n galblaas bars (wat gebeur as hy bars) ek het n galsteen van 18mm in deursnee. My galblaas moet verwyder word maar het nog nie n datum vir die operasie nie.
Baie Dankie

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Anneri
'n galblaas kan bars maar sal gewoonlik net gebeur as daar akute infeksie is en nie net van die steen nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: Patricia | 2009/10/02

Hallo

Ek was 7 maande op n waglys vir n galblaas operasie, hul het 20 stene van my verwyder en ek voel vantasties vandag alhoewel ek nie meer n galblaas het nie.

Ek persoonlik dink dit is die seerste pyne wat jy kan deurmaak ek bring liewers nog 10 kinders in die wereld om weer deur hierdie pyne te gaan.

Jy gaan soos n mens voel sodra jou galblaas verwyder is eet net die regte kosse dan sal jy goed voel tot en met die verwydering van jou galblaas ek weet waarvan ek praat dit is nie n lekker gevoel nie dit is eina

STERKTE

Reply to Patricia

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement