advertisement
Question
Posted by: Lynette | 2009/07/15

Galblaas

Hallo Dokter. My galblaas is 4 maande gelede verwyder (6/3/09). Ek het aan en af nog steeds dieselfde simptome (pyn, ongemak, naarheid) van toe my galblaas nog nie verwyder was nie. Is daar dalk fout of is dit normaal?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lynette
Die simptome kan wees agv bietjie gal wat teruglek in die maag vanuit die derm. Vra jou dokter om te kyk - jy moet dalk 'n antisuur soos Nexiam gebruik vir 'n paar weke.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: catherine | 2009/07/16

ek is verlede maand gediagnoseer met hp ek het n verskriklike pyn agter die regterblad gehad,ek is op enapril en amiloretic en vandat ek die pille gebruik kry ek soggens hoofpyn my hartklop is vinnig ek is kortasem en baie moeg is dit normaal my bp is 130/97
dankie

Reply to catherine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement