advertisement
Question
Posted by: Snoekims | 2009/06/19

Gal probleme

Hi Doc,

Wat is die oorsaak van gal en hoe kan dit beheer word? Is spesifiek in die oggend na ontbyt ' n probleem.

Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Snoekims

Die produksie van gal is 'n normale proses. Wees daarom asseblief so vriendelik om op jou navraag uit te brei. Wat presies is jou simptome?

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: NALA | 2013/07/10

Ek is 22 en ek sukkel baie met gal, ek het van jong tyd af probleme om winde te breek, nes 'n ou babatjie , maar op die ouderdom van 19 was ek die dag mall toe en toe maak die winderighei en pyn op my maag my so seer en naar ek het in die naaste vuilegoed drom alles uit gebring, en dit gebeur meestal nadat ek kfc of sulke goed ge eet het, en dit is so geel olierige gedoente, ek raak soms lelik siek, en het pille vir naarheid en suur by die dokter gekry, sodra ek siekkerig voel drink ek net die pille en ek kan weer normaal aan gaan, maar dit is ook maar net tydelik mens moet 'n regte dieet volg en minder olierige goed in neem.

Reply to NALA
Posted by: Snoekims | 2009/06/23

Hi Dr Burger,

In die oggende na ontbyt &  ' n koppie milo, gaan ek aan die hoes (baie irreterend) en partykeer braak ek dan ook van die hoesbuie wat my so naar maak. Voorheen het ek slegs naar geword as ek in die oggend my tande borsel, maar nou' s dit die hoesbuie en die braking?!

Sal dit help om my galblaas te " detox"  en hoe gaan ek te werk om dit te doen?

Groete

Reply to Snoekims

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement