advertisement
Question
Posted by: distel | 2010/01/26

gal lewer en niere probleem

Beste dokter Bets,
Ek het by iemand Baldocynara (Dr A Vogel-maak) gekry om my blykbaar gal, lewer en nierprobleme te help. Ditnk dok daar steek iets in of is dit maar net n foefie. Die persoon beweer sy het gelees as jy onverklaarbare pyne in jou bene, skouers en heupe kry is dit baie keer a.g.v. gal, lewer en nierprobleme en dat sy verligting gekry het sedert sy baldocynara gebruik.
Ek sien uit na u antwoord, dokter.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Distel
Jy moet eintlik die natural health expert vra, maar die bestanddele is bekende homeopatiese goed wat wel effekte het op 'n lewer wat nie reg werk nie. Mens kan dalk jou lewerfunksies en nierfunksies toets (bloedtoetse) om te kyk of als reg werk?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: rina | 2014/06/20

ek het ook die dr vogel produk vir lewer en gal gekoop. is daar n spesifieke tydperk vir hoe lank aanern dit gebruik moet word.

Reply to rina
Posted by: cyberdoc | 2010/01/27

Hallo Distel
Jy moet eintlik die natural health expert vra, maar die bestanddele is bekende homeopatiese goed wat wel effekte het op 'n lewer wat nie reg werk nie. Mens kan dalk jou lewerfunksies en nierfunksies toets (bloedtoetse) om te kyk of als reg werk?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement