advertisement
Question
Posted by: Cathy | 2011/06/10

Gal aanval

Hi, my gal blaas is so 2 jaar terug verwyder maar ek kry nogsteeds nou en dan die " aanval" . Is daar iets wat ek kan doen of drink om dit in die toekoms te vermy?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cathy

Ek stel voor dat jy 'n dieet met 'n lae vet inhoud volg en baie water drink.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/06/27

Probeer Maalox pille. Dis 'n groen box, mens kan dit by clicks of enige apteek koop. Bly weg van koffie, coke of enoge iets met kaffiene in, ook enige iets met melk of room of kaas.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/06/27

Probeer Maalox pille. Dis 'n groen box, mens kan dit by clicks of enige apteek koop. Bly weg van koffie, coke of enoge iets met kaffiene in, ook enige iets met melk of room of kaas.

Reply to Anonymous
Posted by: DC | 2011/06/10

Wat dalk kan gebeur is wat hulle noem ''n Sphincter of Odi disfunction/spasma. Soms gaan daardie spiertjie in spasma en dit voel net soos ''n galblaas aanval of pyn. As dit gereeld gebeur moet jy na die dr teruggaan, sodat hy kan kyk of daar nie dalk nog erens ''n galsteen in een van die pypies vassit nie. My tannie het ook ''n soortegelyk situasie gehad.

Reply to DC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement