advertisement
Question
Posted by: Sandra | 2012-05-11

Gal

Ek het ''n Cat scan, kolonoskopie, gastroskopie, sonar gehad in die afgelope 6 maande. Kon niks fout kry nie. Ek is 47 jaar en sukkel al 27 jaar dat ek nie vetterige kos kan eet nie, dan bring ek " gal'' op. Die sonar wys dat ek nie galstene het nie, wat staan my nou te doen? Ouma en ma het geskiedenis van gal. Dit raak nou net erger. Desember het ek erger buikpyn gehad, kon nie die oorsaak vind nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sandra

Ek stel voor dat jy 'n internis vir 'n tweede opinie konsulteer. Intussen stel ek voor dat jy dagboek hou van die kos wat jy eet en watter kosse jou simptome vererger.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement