advertisement
Question
Posted by: Skinny | 2009-04-11

Gaining weight

Goeie dag. Ek is n 26jarige man. Lengte is 185.Ek is n motorwerktuigkundige. Ek het n groot probleem om gewig op te tel. Ek weeg tans 56kg. Ek was al by dokters en dieetkundiges. Verskeie toetse is al gedoen bv. vigs, tb, skildklier ens. Almal se dis n vinnige metabolisme.

Ek is nie baie sportief nie en het al hoeveel protien aanvullings gebruik. Het op n tyd gaan gym, maar geen resultate nie. Ek eet nogal heelwat, maar nie gemors kos nie. bv. take aways.
Ek is al moeg vir dit. Word heeldag gespot deur almal. Is daar nie iets wat hulle gee vir anoreksie mense of iets nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Skinny

Dit klink vir my asof jy al 'n paar dokters gekonsulteer het en dat hulle bevind het dat dit as gevolg van 'n vinnige metabolisme is. Jy kan egter 'n baie streng oefen program volg en jouself ooreet aan proteine en koolhidrate. Dit kan wel 'n verskil aan jou liggaamsbou maak.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement