advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2009-04-21

Gaan v my kop af raak!

Snaakse vraag,maar is daar vroue wat al van hul mans gekei het omdat hul so vreeslik snork???
Ons is 6 jaar getroud die jaar en het 2 kleintjies.Tussen hulle om op te staan snags en my man wat my wakker hou,raak en nou stadig maar seker opgeklits oor die storie.Voor die kiddies het ek oorpluisies gedra sngs,maar nou kan ek nie meer nie,want dan hoor ek nie my kinders as hul snags huil nie!
My man het op n stadium in n ander kamer geslaap,na die geboorte v d kiddies,want my seuntjie was bang om in sy eie kamer te slaap,maar van verlede jaar af slaap almal in hul eie kamers.My man was nooit gelukkig daarmee om in ander kamer te slaap nie,en se ma en pa moet in selfde kamer slaap.MAAR WAT V MA WAT NIE KAN SLAAP MET PA WAT SO SNORK NIE!Ekt vannag by my seuntjie gaan slaap ,maar hy het my ook 06h00 uitgeskop,LOL!
My man is baie sensitief oor sy snorkery,en raak kwaad as ek se hyt vreeslik gesnork ,maar hoe voer ek die saak aan,as dit my slaap belemmer en my gemoed in so mate versteur dat ek my goed wil vat en loop(na n ander kamer).Ek kannie so aangaan nieHy draai ook anmekaar terug op sy rug al se ek hy moet op sy sy le!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

He should see a good specialist physician, perhaps best an ENT specialist --- he could very well have Sleep Apnoea, which is a potentially dangerous condition, which can cause awful snoring, and also quiet times where he actually stops breating for a time. There are various treatments which can really help this. If this is just ordinary snoring, it usually happens when the guy sleeps on his back, so sew a cotton-reel or tennis ball into the middle of the back of whatever top he wears to bed, so it will irritate him when he rolls onto his back, and he will turn and sleep quietly again

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: dieselfde probleem | 2009-04-21

Hi

my man snork ook dat die dak oplig in die aand. ek het na ' n ander kamer getrek en slaap beter. ek dink na ' n tyd raak mens maar gewoond aan die snork, jy hoor dit nie agterna somer weer in die ander kamer nie.LOL. sterkte!

Reply to dieselfde probleem
Posted by: Me | 2009-04-21

Sterkte met die probleem. Ek was ook al in die situasie. My man en ek slaap nou al jare nie in dieselfde kamer nie oor snorkery. Ons is nou albei uitgerus in die oggend en dus meer plesierige mense. Jy moet mooi met jou man oor die probleem gesels en verduidelik dat die aparte slapery tot julle albei se voordeel is anders sit julle eendag in die skei hof en ek is seker julle wil dit nie so hê  nie. Kinders sal gewoond raak daaraan myne het en hulle weet ook hoekom ons apart slaap. My suster het my toe n pug gegee om langs my te slaap.....en wat maak die liewe ou diertjie......SY SNORK soos n saagmeule!!!!! Voorspoed en sterkte.

Reply to Me

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement