advertisement
Question
Posted by: DL | 2007/03/06

Q.

G-DAD - DERDE PARTY

Help asseblief G-Dad, ek het met 'n vrou betrokke geraak en as gevolg daarvan wil ek nou skei van my vrou. Wat is die moontlikheid dat hulle haar kan dagvaar (of vir my) vir die oorsaak van die egskeiding? Wat is die bedrag van die eis wat ek kan verwag? Ek is bereid om my vrou sowat 45% van ons bates te gee, wat ek dink billik is.

2
user comments

C.

Posted by: Positief | 2007/05/04

Hi daar!

Ek is besig om te skei en daar was 'n derde party betrokke. Ek wil die dame dagvaar - waar begin ek en watse bewyse het ek nodig?

Groete

Reply to Positief
Posted by: G-Dad | 2007/03/07

Ek dra nie te veel kennis oor wat geeis kan word, daar was wel 2 hofsake in Natal waar 'n derde party gedagvaar was vir huisopbreek en hulle het die sake gewen, die bedrae ter sprake in daardie sake was R60000 vir een en R70000 vir die ander.

Ek sal aanbeveel dat jy jouself nou nie deur die voet skiet, gee haar haar regverdige deel wat gewoonlik 50 % van die bates is, tensy jy met 'n -|- rak getroud is.

Reply to G-Dad

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement