advertisement
Question
Posted by: Anna | 2008/11/11

Fyt in vinger???

Ek het ' n ontsteking aan die eenkant van my nael - dink oumense het dit fyt genoem.Moet ek antibiotika kry - dokter toe gaan - dit trek of probeer oopmaak.Baie seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Sit bietjie hitte (as jy dalk Borasic lint kan kry by jou apteek - sit dit in warm - nie kokende! - water en dan op die seer vinger) en Bactroban salf op daarna - sodra dit 'n geel punt maak, maak jy dit oop met 'n steriele naald op die geel punt (mens voel dit nie want die vel is daar dood). Jy kan SAGGIES druk om die etter uit te kry en dan voel die vinger sommer baie beter. As die hele vinger rooi en geswel word moet jy dokter sien want dan moet jy antibiotika kry om te drink.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: charlotte | 2014/05/16

Ek wil weet as dit so pyn laat dit glad jou hele liggaam lam laat voel en ek kan nie slaap deur die pyn nie wat down ek dan.... net n vinnige raad wat die kan n bietjie beter laat voel

Reply to charlotte
Posted by: HEILA | 2013/09/12

I WANT TO KNOW IF 'FYT IN JOU VINGER' IS IT CONTAGIOUS... BECAUSE I TOUCHED A GIRLS HAND THAT HAD IT AND SUDDENLY A FEW HOURS LATER MY FINGER BECAME VERY TENDER??

Reply to HEILA
Posted by: Detol | 2008/11/11

Ek glo aan detol. Maak die seer oop. Steek met ' n skoon naald
Knip die nael bietjie weg..
Tap lekker warmwater in jou wasbak, gooi bietjie detol in en hou jou hand daarin. ' n paar keer per dag. Ek maak nie ' n wond toe nie, het allergie vir pleisters. Jy kan dit toe maak as jy wil.
Ek het my hand gebrand, almal het gese dit gaan septies raak. Dit het nie! Detol.
Sterkte

Reply to Detol | 1 comment (hide)
Posted by: Hein | 2016/08/04

Jy is *peep*-en mal!! Dis *peep*-en seer!!

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement