advertisement
Question
Posted by: Betsie | 2011/02/07

Fyn uitslag

Goeiedag
Ek het klomp fyn knoppies ontwikkel op my voorkop en bors. Wat kan die oorsaak hiervan wees? Ek is 29jaar oud.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Betsie
Dit kan 'n hitte uitslag of allergie wees - probeer iets soos verdunde Betnovate room (5% vra jou apteker om vir jou te meng)maar as dit nie weggaan nie moet jy eerder dat jou dokter kyk daarna.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/03/27

Goeie dag ek het n fyn uitslag op my gesig en is rooi wat ka dit wees

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/08

Hallo Betsie
Dit kan 'n hitte uitslag of allergie wees - probeer iets soos verdunde Betnovate room (5% vra jou apteker om vir jou te meng)maar as dit nie weggaan nie moet jy eerder dat jou dokter kyk daarna.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement