advertisement
Question
Posted by: RENIER | 2011/06/06

FYBOGEL

KAN EK FYBOGEL ELKE DAG OF ELKE TWEEDE DAG GEBRUIK? EK SUKKEL MY MAAG IS HARD EN DAN AS EK TOILET TOE GAAN SKEUR DIE OPENING N BIETJIE EN DAN BLOEI DIT. EK WIL IETS GEBRUIK WAT MY MAAG NET BIETJIE SAG MAAK MAAR NIE MY DERM GAAN LUI MAAK NIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Renier

Jy kan wel Fybogel op 'n daaglikse basis gebruik. Dit is 'n natuurlike vesel aanvulling en is veilig om te gebruik.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: RENIER | 2011/06/07

want ek kry dit nie in my lyf nie dit is te sleg

Reply to RENIER
Posted by: Eugene | 2011/06/07

Hoekom gebruik jy nie iets soos Movicol nie. Dit sal nie jou derm lui maak nie en werk goed veral as jy geneig is om skeurtjies te kry.

Reply to Eugene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement