advertisement
Question
Posted by: Me | 2011/01/11

Fungus net op my duime????

Dagsê  Dr. Bets
Ek is raadop, ek het ongeveer 3 jr gelede n snaakse ding net op my 2 duime ervaar. Wintermaande verdwyn dit egter, maar niks help daarvoor nie. Die apteker het gesê  dit is n fungus ek moet Dr. toe vir medisinale behandeling. Dr. sê  dit is n allergie, ek stem nie saam want ek het dit nooit gehad nie hoekom nou skielik? Dr. het ook gesê  ek sal dit vir die res van my lewe hê ...
Hy het vir my n kortisoon salf mengsel voorgeskryf, maar dit help nie...wat nou Dok, wat stel u voor asb??

Dankie baie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Me
Gee bietjie meer inligting? Waar presies kry jy dit en hoe lyk dit? is dit rooi? Skilfer dit af? maak dit blasies?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: CD again | 2011/01/11

Hallo Me
Kyk bietjie of dit so lyk? dermnetnz dot org forward dash dermatitis forward dash exfoliative-keratolysis . Kortisoon help hiervoor (iets soos Stopitch room)
Dr Bets

Reply to CD again
Posted by: Me | 2011/01/11

O ja Dr. Bets, my vel word hard, dan " skil"  dit af en so gaan dit net aan. Dit maak so wit kol op my duime, dan raak die vel dood (soms baie sensitief) en so herhaal die hele proses homself oor en oor...

Reply to Me
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/11

Hallo Me
Gee bietjie meer inligting? Waar presies kry jy dit en hoe lyk dit? is dit rooi? Skilfer dit af? maak dit blasies?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement