advertisement
Question
Posted by: Chantal | 2011/12/05

Fungus

Hi, ek wil net meer uit vind oor ''n fungus onder die toon naels, eks 24 jaar oud en sukkel nou al meer as vier jaar met die fungus onder die toon naels. Ek wil net uit vind hoe kan ''n mens te werk gaan om dit dood te kry en hoe om ''n mens se toon naels net ''n bietjie vinniger te laat groei?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chantal

Dit is baie moeilik om swam infeksie van die toonnaels te behandel. Dit is soms nodig om anti-swam medikasie vir 'n tydperk van ses maande te gebruik om hiervan ontslae te raak. Ek stel daarom voor dat jy 'n dermatoloog vir 'n ondersoek en 'n ontleding van nael knipsels te konsulteer. Na 'n deeglike ontleding, sal die korrekte behandeling voorgeskryf kan word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement